Boereplaas Board Game

$75.99

Category:
Add to Shopping List

Description

Nou vir die eerste keer in jare, is daar weer ‘n eg-Suid-Afrikaanse bordspeletjie op die mark.

Net in Afrikaans. Met die heel beste en mooiste prente en kwaliteit bybehore. Kry die hele gesin saam, bel jou maats, kom speel Boereplaas. Nou gaan ons Boer. Kom speel ‘n lekker moderne weergawe van Boereplaas.

Reviews

There are no reviews yet.


Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.