|
Minister of the Word (Trinity & Afrikaans)
‘n Bediening om Afrikaanssprekendes te help integreer in die Aussie gemeenskap terwyl ons ons gereformeerde agtergrond en taal behou (pyporrel en al). Die Aussie lidmate wil u verwelkom! Wees deel van die Aussie Christene!
Engelse dienste elke Sondag om 10:00 na met ‘n Afrikaanse diens om 8.30vm op die laaste Sondag van die maand. www.perthunitingchurch.com.au


|
Chris Crause
Minister of the Word (Trinity & Afrikaans)
Uniting Church in the City
Level 1
97 William Street
Perth WA 6000
PO Box X2222
Perth WA 6847
6103 4222
Fax: 08 9321 9964
|
|